Dankie Servet Ringe

nooi_0004


Nelia van Nooi Kreatief het vir ons die oulike Dankie sê servet ringe gemaak wat maklik is om by die huis te druk, knip en plak en wat baie oulik sal lyk op jou trou tafel.  Laai dit gratis af vanaf Mooi Troues en laat jou troue mooi en spesiaal lyk.


nooi_0005 nooi_0006


Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Nooi Kreatief