Marco & Renchia se verlowing

Marco het vir Renchia by ‘n unieke plek gevra om te trou.

Romanties op sy eie manier.  Lees gerus onder meer hieroor.


MarcoEnRenchia_0002 MarcoEnRenchia_0003 MarcoEnRenchia_0004


Hoe het julle ontmoet?

Vroeg 2010.  Marco het by sy oom hul gewoon omrede hy in Witbank gewerk het en ek by my oom hulle.  Sy tannie was geopereer en my tannie het haar help tuis verpleeg.  Een aand het ek besluit om saam te gaan en daar was Marco oppad na die gym.  Hy het nooit by gym uitgekom nie.  Dit was die begin van baie.


MarcoEnRenchia_0005 MarcoEnRenchia_0006 MarcoEnRenchia_0008


Hoe het julle verloof geraak?

Ek is verskriklik lief vir Mc Donald’s.  Die 2 de September 2013 het ons doodgewoon besluit on Mc Donald’s te gaan koop, maar die keer het Marco besluit ons moet binne gaan eet.  Na ete het hy die ring op die tafel neergesit en op sy knie gegaan.


MarcoEnRenchia_0009 MarcoEnRenchia_0010 MarcoEnRenchia_0012 MarcoEnRenchia_0013


Wanneer beplan julle om te trou?

Ons het die 26ste September die jaar by Lezar Opstal in Heidelberg getrou.


MarcoEnRenchia_0014 MarcoEnRenchia_0015 MarcoEnRenchia_0016 MarcoEnRenchia_0017 MarcoEnRenchia_0018 MarcoEnRenchia_0019 MarcoEnRenchia_0020 MarcoEnRenchia_0021 MarcoEnRenchia_0022 MarcoEnRenchia_0023 MarcoEnRenchia_0024 MarcoEnRenchia_0025 MarcoEnRenchia_0026


Diensverskaffers:

Fotograaf: Aline Photography