Genna & Sebastian se selfdoen troue


Vandag se publikasie is besonders mooi.  Die troue is deur die bruid en haar ma gedoen.  Die dekor is absoluut simplisties en wit. Minder is meer werk definitief by die troue.


GennaEnSab_0002 GennaEnSab_0003 GennaEnSab_0004 GennaEnSab_0005 GennaEnSab_0006 GennaEnSab_0007 GennaEnSab_0008 GennaEnSab_0009 GennaEnSab_0010


Hoe het jul die eerste keer ontmoet?

Ons het in graad 8 ontmoet toe Sebastian verhuis het na Suid-Afrika vanaf die Kongo DRK.


GennaEnSab_0011 GennaEnSab_0012 GennaEnSab_0013 GennaEnSab_0014 GennaEnSab_0015 GennaEnSab_0016 GennaEnSab_0017 GennaEnSab_0018 GennaEnSab_0019 GennaEnSab_0020GennaEnSab_0021 GennaEnSab_0022 GennaEnSab_0023


Hoe het julle verloof geraak?

 Sebastian het my bo na Tafelberg geneem waar hy ‘n bottel sjampanje oopgemaak het terwyl hy gewag vir die son om te sak en toe het hy op sy een knie gegaan.


GennaEnSab_0024 GennaEnSab_0025 GennaEnSab_0026 GennaEnSab_0027 GennaEnSab_0028 GennaEnSab_0029


Hoe lank was jul saam voor jul troue?

Ons het uitgegaan tot aan die einde van die hoërskool loopbaan toe Sebastian na België gegaan het. Ons het vir vier jaar glad nie gekommunikeer nie. Ons het weer ontmoet in 2011 toe Sebastian terug gekeer het na Suid-Afrika vir ‘n besoek en dit was asof niks ooit verander het nie. So altesaam, het ons vir 8 jaar uitgegaan voordat ons getrou het.


GennaEnSab_0030GennaEnSab_0031


Advies wat jul aan ander paartjies kan gee?

 Jy weet in jou hart wie die persoon is met wie jy sal trou.  Vertrou jou hart en laat God lei!


GennaEnSab_0032 GennaEnSab_0033 GennaEnSab_0034 GennaEnSab_0035 GennaEnSab_0036 GennaEnSab_0037 GennaEnSab_0038 GennaEnSab_0039 GennaEnSab_0040


Diensverskaffers: