Wit en Swart hartjie skryfbehoeftes

Wedding Stationery


Emmerentia van Oh Yay het vir ons die pragtigste Wit en Swart skryfbehoeftes ontwerp met ‘n bloedrooi hartjie as die middel punt van die skryfbehoeftes. Dit is die oulikste skryfbehoeftes vir jou troue en kan perfek werk vir enige tiepe styl troue. Die gebruik van vloeiende teks, klein illustrasies soos blare en ook die oulike figure van die paartjie skep die prettige maar aandag vir detail aan die skryfbehoeftes.


Wedding Stationery Wedding Stationery Wedding Stationery


Diensverksaffers:

Skryfbehoeftes: Oh Yay