Willem & Jeanine se mooi buite lug troue

Willem en Jeanine_0001


Die paartjie se eerste afspraak het gelei tot onverwagste planne en hul het dadelik besef daar is iets tussen hul. Hoe Willem vir Jeanine gevra het om te trou was ook vir Jeanine ‘n grrot verassing.

Ons is absoluut gek oor die paartjie wat se onthaal buite gehou was en die blomme wat van papier gemaak was.

Loer gerus na die pragtige foto’s en lees Willem en Jeanine se liefdesvarhaal hier onder.


Willem en Jeanine_0002 Willem en Jeanine_0003


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het in Desember 2011 vlugtig ontmoet, begin gesels oor die foon en ons eerste afspraak nie lank daarna gehad nie. Ons het oorspronklik beplan om net vir ‘n drankie te ontmoet, maar die aand het onbeplan op geëindig by ‘n Madam Zingara vertoning. Ons het albei dadelik geweet ons het iets spesiaal beet en was nie bereid om dit deur ons vinger te laat glip nie. Ons was so te se onskeibaar van daai dag af…


Willem en Jeanine_0004 Willem en Jeanine_0005 Willem en Jeanine_0006 Willem en Jeanine_0007 Willem en Jeanine_0008 Willem en Jeanine_0009 Willem en Jeanine_0010 Willem en Jeanine_0011 Willem en Jeanine_0012 Willem en Jeanine_0013 Willem en Jeanine_0014 Willem en Jeanine_0015 Willem en Jeanine_0016 Willem en Jeanine_0017 Willem en Jeanine_0018 Willem en Jeanine_0019 Willem en Jeanine_0020


Hoe het julle verloof geraak?

Ons het ‘n twee weke lang “road trip” deur Namibia beplan in Desember 2014 en vir my was dit net ‘n heerlike vakansie, maar Willem het ander planne gehad! Ons het die dag Etosha National Park plat gery opsoek na die Ellies en het grootes en kleintjies gesien… By die uitgang van Ethosa staan die Okaukuejo torring wat in 1963 gebou is en Willem sê toe kom ons gaan op en kyk bietjie oor die hele park! Onskuldige ek dink nie twee keer daaroor nie, maar terwyl ons daar bo staan en kyk oor die natuurskoonheid vra Willem die groot vraag!


 

Willem en Jeanine_0021 Willem en Jeanine_0022 Willem en Jeanine_0023 Willem en Jeanine_0024 Willem en Jeanine_0025 Willem en Jeanine_0026 Willem en Jeanine_0027 Willem en Jeanine_0028 Willem en Jeanine_0029 Willem en Jeanine_0030 Willem en Jeanine_0031


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

‘n Gelukkige huwelik moet maklik en natuurlik wees… Dis twee mense ‘n lewe saam maak waarin albei hulle beste self is en aanvaar word nes hulle is, geen veranderings of opofferings nodig nie! Dit is net behaalbaar as daar ope kommunikasie en vertroue in die huwelik is…


 

Willem en Jeanine_0032 Willem en Jeanine_0033 Willem en Jeanine_0034 Willem en Jeanine_0035 Willem en Jeanine_0036 Willem en Jeanine_0037 Willem en Jeanine_0038 Willem en Jeanine_0039 Willem en Jeanine_0040


Diensverskaffers:

Fotograaf: Love of Light PhotographyDekor: Blooming Wonderful | Tent: Mrs Events
Grimering: Carisa Fourie | Hare: Marili Esterhuizen | Papier Blomme: Paper flowers
Trourok: Eve’s BridalPak: Euro Suit |  Spyseniering: Nico’s Spit – Main course
Platejoggie: Gert Engelbrecht – DJ

e