Ryno & Anja se vrolike troue

Ryno en Anja_0001


Ons deel vandag die vrolike troue met jul van Ryno en Anje.

Ons is dol oor die dekor elemente gekombineer met die kleure van die blomme.


Ryno en Anja_0002 Ryno en Anja_0003 Ryno en Anja_0004 Ryno en Anja_0005 Ryno en Anja_0006 Ryno en Anja_0007


Hoe het julle ontmoet? 

Ons het op Hoërskool ontmoet in die kafeteria. Ek was 14 jaar en Ryno 15 jaar oud. Hy het my in die ry sien staan en besluit om ook ietsie te koop sodat hy met my kan ‘n geselsie kan aankoop. Ons is toe vriende van daar af.


Ryno en Anja_0008 Ryno en Anja_0009 Ryno en Anja_0010 Ryno en Anja_0011 Ryno en Anja_0012


Hoe het julle verloof geraak? 

Op die bo-punt van ‘n berg wat ons uitgeklim het in die Drakensberge.


Ryno en Anja_0013


Hoe lank was jul saam voordat jul getrou het? 

4 jaar en 8 maande


Ryno en Anja_0015 Ryno en Anja_0016 Ryno en Anja_0017


Advies wat jul aan ander paartjies kan gee? 

Kommunikeer met mekaar! Maak seker jy luister, en moet nooit aanname maak nie, maak eerder seker.


Ryno en Anja_0018 Ryno en Anja_0019 Ryno en Anja_0020 Ryno en Anja_0021 Ryno en Anja_0022 Ryno en Anja_0023 Ryno en Anja_0024 Ryno en Anja_0025 Ryno en Anja_0026 Ryno en Anja_0027 Ryno en Anja_0028 Ryno en Anja_0029 Ryno en Anja_0030 Ryno en Anja_0031 Ryno en Anja_0032 Ryno en Anja_0033 Ryno en Anja_0034 Ryno en Anja_0035 Ryno en Anja_0036 Ryno en Anja_0037 Ryno en Anja_0038 Ryno en Anja_0039 Ryno en Anja_0040


Diensverkaffers:

Fotograaf: D’amor Photography | Bloemis: Samantha Richardson
Haarkapster: Reinette le Hanie | Grimering: Theresa