Elegante Skryfbehoefte Inspirasie

Melissa van Pretty in Stains het die elegante donker blou met tikseltjies wit en goue skryfbehoeftes ontwerp vir jou spesiale dag. Ons is mal oor die skryfbehoeftes se formele, maar nogsteeds speelse ontwerp. Die skrif en eenvoudige ontwerp skep die formele gevoel, waar die takkies met blaartjies en die gebruik van die meer vloeiende teks tussen in die meer prettige gevoel skep. Dit is die perfekte balans en kan by enige troue gebruik word.

Ons beveel aan dat die ontwerp wel by ‘n aand troue beter sal pas.


st_0002 st_0003


Diensverskaffers: