Boheemse Skryfbehoeftes

Melissa van Pretty in Stains het die oulike kleurvolle skryfbehoeftes vir ons ontwerp. Ons is mal oor die styl van die skryfbehoeftes.  Die ligte bruin papier waarop dit gedruk is pas perfek by die pers en helder kleur blommetjies wat op dit ontwerp en gedruk is.  Dit gee amper ‘n boheemse gevoel en sal perfek werk by ‘n oulike Somers troue op ‘n plaas of buite.  Dit gee ook ‘n eko gevoel omdat die bruine geïmplementeer is daarby.


Wedding Stationery_0002 Wedding Stationery_0003


Diensverskaffers:

  1. Skryfbehoeftes: Pretty in Stains