Hannes & Maret se vars groen troue

Hannes en Maret het op Universiteit ontmoet en nie lank daarna het die liefde tussen hul begin blom nie.

Hannes het sy sjarme, kook vernuf en woorde gebruik om Maret te vra om sy vrou te word. Ons gaan nie meer verklap, jul kan dié romanties storie self onder lees.


Hannes & Maret se troue_0001 Hannes & Maret se troue_0002 Hannes & Maret se troue_0003 Hannes & Maret se troue_0004 Hannes & Maret se troue_0005 Hannes & Maret se troue_0006


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons is ‘n trotse maties paartjie. Gedurende ons studente jare het ons vinnig by ‘n koshuis funksie ontmoet. Hannes was 2de jaar in Dagbreek ek was 1ste jaar Serruria. Ons het kort daarna mekaar raakgeloop in die Universiteit biblioteek, ‘n week daarna het Hannes my genooi na sy huisdans. Die huisdans was ons eerste geleentheid saam, en dit was na afloop van die dans baie duidelik dat ons mekaar weer en meer wil sien.


Hannes & Maret se troue_0007 Hannes & Maret se troue_0008 Hannes & Maret se troue_0009 Hannes & Maret se troue_0010


Hoe het julle verloof geraak?

Hannes het die aand voor my verjaarsdag my voete onder my uitgeslaan met ‘n tuis ete. Hy  het op daardie stadium op ‘n plaas tussen wingerd gewoon, daar was maklik 100 kerse en 50 rose gebruik vir die ete. Met aankoms was daar vir my ‘n rok uitgesit, champagne by oorvloed en die beste kos deur Hannes self voorberei. Die ete was afgesluit met ‘n gedig wat die GROOT vraag gevra het J


Hannes & Maret se troue_0011 Hannes & Maret se troue_0012 Hannes & Maret se troue_0013 Hannes & Maret se troue_0014 Hannes & Maret se troue_0015 Hannes & Maret se troue_0016 Hannes & Maret se troue_0017


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons het in 2008 begin uitgaan, en op 21 Februarie 2015 dit offisieel gemaak.


 

Hannes & Maret se troue_0018 Hannes & Maret se troue_0019 Hannes & Maret se troue_0020 Hannes & Maret se troue_0021 Hannes & Maret se troue_0022


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Maak seker jy kies jou beste vriend/vriendin as jou lewensmaat, dit maak alles soveel beter, lekkerder en meer as die moeite werd!


Hannes & Maret se troue_0023 Hannes & Maret se troue_0024 Hannes & Maret se troue_0025 Hannes & Maret se troue_0026 Hannes & Maret se troue_0027 Hannes & Maret se troue_0028 Hannes & Maret se troue_0029 Hannes & Maret se troue_0030 Hannes & Maret se troue_0031 Hannes & Maret se troue_0032 Hannes & Maret se troue_0033 Hannes & Maret se troue_0034 Hannes & Maret se troue_0035


Diensverskaffers

  • Fotograaf: Nikki Meyer
  • Videograaf: Boland weddings
  • Rok: LeSeuer
  • Platejoggie: Dj Wico
  • Foto hoekie: Pie in the sky
  • Venue en kos: Karnemelksvlei, Citrusdal
  • Skryfbehoeftes: Vanessa Violante & Nicelle Bresler
  • Koek: Joretha Loubser
  • Strooijonker pakke: Suit Hire Stellenbosch
  • Blomme: Magrietjie Mouton, Citrusdal
  • Musiek: Lynette de Jager
  • Ringe: Carine Van Zyl
  • Tafeldoeke en lanterns: Function hire 4 u
  • Houtborde en blom-bakke: Bruidspaar
  • LIEF teken: Bruidegom

1 Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *