Die eenvoudige gestileerde foto sessie

Wedding Inspiration_0001


Vandag deel ons die derde gestileerde foto sessie van die 6 inskrywings met julle. Soos ons al voorheen gesê het deel ons die foto sessies in geen spesifieke volg orde nie. Ons hoop jul geniet die foto’s en kry ‘n paar idees.

Die span het gegaan vir minder is meer.


Wedding Inspiration_0002 Wedding Inspiration_0003 Wedding Inspiration_0004 Wedding Inspiration_0005 Wedding Inspiration_0006 Wedding Inspiration_0007 Wedding Inspiration_0008 Wedding Inspiration_0009 Wedding Inspiration_0010SS6_0001


Diensverskaffers:

Fotograaf: Jackie Steinschaden Photography | Model: Michelle van der Westhuizen
Grimering en Hare: Santjie Reyneke | Trourok: Charmaine Havenga
Blomme: Prima Rosa Bloemiste Klerksdorp

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *