Rian & Charlotte se pragtige plaas troue

Dit is altyd goed om jou lewensmaat te ontmoet deur ‘n buitemuurse aktiwiteit waarin jul albei deel neem of sosiale bykomstighede wat daarna plaasvind… Rian het ook aan Charlotte ‘n brief geskryf wat sy op hul troudag gelees het en die woorde trek die hart snare.  Die paartjie se troue was op Charlotte se ouers se plaas en die dekor was absoluut ‘n goeie kombinasie van  skoon lyne en plaas elemente wat deur die paartjie se familie en vriende gedoen was.


Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0001Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0002Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0003Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0004Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0006 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0007 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0008 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0009


Hoe het julle die eerste keer ontmoet? 

Ons albei het professioneel fiets gery en so ook die Argus Cycle Tour gery. Ek (Charlotte) het my 21ste verjaarsdag na die Argus by ’n restaurant, La Med, in Kamps baai gehou. Ek en Rian het daar ontmoet en ons het dadelik “geclick”! Ek het hom genooi om by my ouers se plaas wat halfpad terug Pretoria toe is oor te stop en die volgende dag het hy my gebel en gevra vir aanwysings.


Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0010 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0011 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0012 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0013Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0014 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0015 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0016


Hoe het julle verloof geraak? 

Rian het ’n fiets resies saam met sy span gedoen in die Paarl en hy het voorgestel dat ons dit sommer ’n kuiertjie in die Kaap maak. Hy het gesê hy het vir ons verblyf geboek so entjie uit die stad en dit was by Old Mac Daddy’s naby Elgin. Ons het aandete by Old Mac Daddy’s restaurant gehad. Rian het gesê hy het vir ons nagereg iewers uitgesit… Ek volg hom toe en daar op die hout dek wat oor die dam uitkyk is net kersies orals. Hy het my hand gevat en op die mooiste manier gevra of ek sy vrou’tjie wil wees!


Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0017 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0018 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0019 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0020Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0022 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0023 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0024 Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0025


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het? 

Ons was 3 jaar 10 maande saam voor ons getrou het.


Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0026Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0027Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0028Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0030Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0031


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee? 

Hou heeltyd ingedagte waaroor die dag gaan, oor man en vrou wat liefde aan mekaar voor die Here, familie en vriende beloof. Dit laat die klein goedjies klein bly. Ons het op my ouers se plaas getrou en dit was so persoonlik en rustige atmosfeer. Kry ’n goeie fotograaf, dit is so lekker om die dag weer deur ons mooi foto’s te kan herbeleef. Ennn geniet elke oomlik van hierdie spesiale dag!


Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0032Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0033Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0034Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0035Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0036Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0037Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0038Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0039Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0040Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0041Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0042Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0043Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0044Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0045Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0046Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0047Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0048Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0049Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0050Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0051Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0052Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0053Rian & Charlotte se troue op Mooi Troues_0054


Diensverskaffers: