Oulike plakkers vir jou troue

AFLAAIWedding Stationery_0001


Melissa van Pretty in Stains het die oulikste plakkers ontwerp vir jou troue. Dit is maklik om te druk en ietsie oulik om op ‘n papiersakkie te plak om dit net daai spesiale element te gee. Al wat jy nog het is A4 plakker papier wat jy by meeste winkels te koop kry. Dan kan jy dit in jou drukker sit en uitdruk. Jy hoef dit nie in kleur te druk nie, maar ons beveel aan om dit in kleur te druk om die effek daarvan beter te kry. Dit is die perfekte idee vir algemene geskenk pakkies vir jou gaste of die lekkergoed tafel se lekker sakkies.


Wedding Stationery_0002AFLAAI Wedding Stationery_0003

Diensverskaffers:


Skryfbehoeftes: Pretty in Stains