Oulike paspoort geïnspireerde uitnodiging

Melissa van Pretty in Stains het vir jou die mooiste en oulikste uitnodiging ontwerp as inspirasie vir jou troue. Wat is dan nou meer opgewonde om ‘n paspoort in jou hand te hê en die opgewondenheid van jou reis wat jou adrenalien laat pomp. So het Pretty in Stains gedink dat dit dieselfde gevoel as mens ‘n uitnodiging kry na iemand se troue. Die uitnodiging is in die vorm van ‘n paspoort uitgelê en het al die nodige informasie in en ook sommer ‘n paar oulike foto’tjies. Die ontwerp is redelik eenvoudig gehou en die teks laat dit amper voel of die met die hand geskryf is.


Wedding Stationery in Afrikaans_0004 Wedding Stationery in Afrikaans_0002 Wedding Stationery in Afrikaans_0003


Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Pretty in Stains