Mint, Groen & Wit skryfbehoeftes

Wedding Stationery Cape Town_0001


Mint, Groen en Wit saam in een ontwerp, spel net die woord perfek uit. Ons is mal oor die kleurkombinasie soos julle sal agterkom. Melissa van Pretty in Stains het vir ons die oulike stel skryfbehoeftes ontwerp wat ‘n spaar die datum kaartjie, plek naamkaartjies, tafel nommers en ‘n spyskaart. Die ontwerp van die stel skryfbehoeftes is definitief perfek vir die moderne paartjie wat ietsie meer minimalisties, maar tog kreatief soek. Die gebruik van verskillende patrone, in die vorm van blaartjies gee ‘n baie kunstige natuurlike gevoel en die skrif op die kaartjies laat dit amper lyk of dit met die hand geskryf kon wees. Die skryfbehoeftes sal perfek inpas by enige minimalistiese trou tema.


Wedding Stationery Cape Town_0002 Wedding Stationery Cape Town_0003 Wedding Stationery Cape Town_0004Diensverskaffers:


Skryfbehoeftes: Pretty in Stains