Gratis: Inkleur prente

AFLAAISkryfbehoeftes_0001


Ons is baie opgewonde om vandag se gratis drukbare skryfbehoeftes met jou te deel. Melissa van Pretty in Stains het die oulike ontwerpe gedoen. Ons deel gewoonlik oulike goedjies vir volwassenes en bruid paartjies wat jy kan gebruik by jou troue, maar min vir kindere tafels. Vandag deel ons die oulikste inkleur prente wat jy gratis vanaf ons webtuiste kan aflaai en druk op A4 papier. Dit is ‘n oulike idee om te gebruik vir ‘n kindere tafel by jou troue, om die kleuters besig te hou en uit die kwaad te hou.


Skryfbehoeftes_0002 AFLAAISkryfbehoeftes_0003


Diensverskaffers:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *