Debbi & Ryan se prag troue


debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0027


Debbi en Ryan het mekaar ontmoet op skool, maar Ryan het na skool vir ‘n paar jaar oorsee gewerk. Met sy terug keer na Suid-Afrika toe het hy en Debbi eers liefde bymekaar gevind.  Ryan het een van die mees romantiese manier vir Debbi gevra om te trou. Ons gaan nie meer veel verklap nie. Lees self die paartjie se storie. Ons sê ‘n spesiale dankie aan Pretty in Stains vir die beplanning en dekor van die prag troue en Adene Nieuwoudt vir die fotos.


debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0001debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0002 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0003 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0004 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0005 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0006 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0007 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0008 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0009debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0056debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0057debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0058


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Hierdie vraag laat ons altyd lag! Ons was saam op skool. Ons beste vriende was ‘n paartjie (en is nou gelukkig getroud) en het altyd probeer om ons bymekaar uit te bring.   Nadat Ryan sy skoolloopbaan voltooi het, is hy vir ‘n paar jaar na Brittanje.  Met sy terugkoms het ons vriende amper dadelik weer probeer om ons bymekaar uit te bring.  Ons het mekaar een of tweemaal saam met ons gemeenskaplike vriende gesien en toe een aand het ons mekaar raakgeloop en sedertdien is ons pal bymekaar.


debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0010 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0011 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0012 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0013 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0014


Hoe het julle verloof geraak?

Dit was die mees betowerende aanbod. Dit was ‘n tipiese perfekte Winterdag in Kaapstad.  Sonnig, met geen wolke of wind nie, behalwe vir ‘n klein briesie in die lug.  Ryan het my verras met ‘n helikoptervlug oor Seepunt, Kampsbaai en Clifton.  Met die son wat besig  was om te sak, die kalm see onder ons en die majestueuse berge om ons, het hy my gevra om te trou.  Op daardie oomblik het dit gevoel asof ons die enigste twee mense in die wêreld was.


debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0015 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0016 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0017 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0018 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0019 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0020 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0021 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0022 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0023 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0024 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0025 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0026


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

‘n Baie lang tyd…net meer as 9 (baie gelukkige) jare!


debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0028 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0029 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0030 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0031 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0032 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0033 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0034 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0035 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0036 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0037 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0038 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0039


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Kommunikasie, vertroue, respek en liefde is die belangrikste faktore in enige verhouding.  Probeer om altyd te onthou hoekom julle verlief geraak het, ondersteun mekaar deur die goeie en slegte tye en maak seker dat julle genoeg kwaliteittyd saam bestee.  Wees altyd geduldig, tref kompromieë en moenie vergeet om elke dag te sê dat julle mekaar liefhet nie!


debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0040 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0041 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0042 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0043 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0044 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0045 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0046 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0047 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0048 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0049 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0050 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0051 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0052 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0053 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0054 debbi and ryan se troue soos op Mooi Troues_0055


Diensverskaffers

Fotograaf: Adene Photography |Venue: Nooitgedacht Landgoed | Videograaf: Cape Videos
Huweliksbeplanner en skryfbehoeftes: Pretty in Stains | Blomme: Bright and Beautiful | Bouket: Fabulous Flowers.
Trourok ontwerper: Janita Toerien Wedding Gowns | Bruid se hare en grimering: Iza Cloete
Strooimeisie en blommemeisies se rokke: Elizabeth-J Designs | Musikale duo: Acoustic Element