Richard & Amy se stads troue

Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0001 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0002


Amy het ‘n ongelukkie gemaak en Richard was in die area toe sy hom vra om dit ernstig is, dit is hoe die paartjie se liefdes verhaal begin het en hul het in die huwelik getree 8 jaar later en die onthaal in die pragtige Moederstad gehou.


Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0003 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0004 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0005 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0006


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ek het my kar in ‘n paal vas reverse en toe net so Universiteit toe gery. Toe ek daar aankom het ek vir Richard gevra of hy dink die skade is erg, hy het gelag en gesê watse belaglike vraag is dit nou. Dit is die eerste keer wat ons ontmoet het.


Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0007 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0008 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0009 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0010 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0011


Hoe het julle verloof geraak?

Dit was ‘n Sondag middag gewees na ons altwee ‘n baie besige week gehad het. Ons was die hele week omtrent nie by die huis nie en het besluit om met die honde te gaan stap in die berg na ‘n baie mooi waterval. Toe ons bo kom het ek voor hom gestaan met my rug na hom toe. Ek het omgedraai en hy was besig om op sy knie te gaan ( hy het so erg gebewe van die senuwees). Dit was perfek, net ons twee, die berge en ons honde. Ons het twee ure daarbo spandeer.


Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0013 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0014 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0015 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0016 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0017 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0018 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0019 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0020


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Presies 8 jaar en 8 maande, dit was ‘n baie spesiale getal want 8 is ook die simbool vir oneindigheid (ifinity).


Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0021 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0022 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0023 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0024 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0025 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0026 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0027 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0028


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Geniet elke oomblik van die verlowing, die tyd wat aanloop tot jou troudag is so opwindend. Moenie jouself bekommer oor die klein dingetjies nie en vra familie en vriende om jou te help waar hulle kan. Hulle wil net so veel soos jy betrokke wees in die beplanning van jou groot dag. Jou troudag is werklik die beste dag van jou lewe, so maak dit presies soos wat jy daarvan hou.


Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0029 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0030 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0031 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0032 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0033 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0034 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0035 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0036 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0037 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0038 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0039 Richard & Amy se troue soos gesien op Mooi Troues_0040


Diensverskaffers: