Koek figuurtjies vir jou troue

Expresso Morning ShowExpresso Morning Show


Ons kuier vandag bietjie by Jennifer van Icing by Design. Dit het alles begin toe ‘n ma met ‘n artistieke agtergrond, ‘n stukkie van die plastiek-versiersel in haar dogter  se hand geplaas het en vir die dogter gesê het om te probeer dit te vorm in ‘n beeldjie. Soos sy gespeel het met die plastiek-versiersel, het sy besef dat dit dalk in iets groot kan groei.


Expresso Morning ShowExpresso Morning Show


Kort na daardie dag is Nelly se Nummies gebore. Jennifer het Nelly se Nummies vir 18 maande bedryf  totdat sy begin het om ‘n paar golwe in die koekversiering wêreld te maak. Haar talent was ook opgemerk deur mense uit alle uithoeke van die land, en dit was nie lank gewees voordat haar talent opgemerk was deur ‘n bekende bakkery.


Expresso Morning Show


Sy het besluit om die bakkery  aan te sluit en het vir hulle gewerk op ‘n voltydse basis. Jennifer het haar eie styl en talent na die bakkery gebring en gou het mense begin aangaan oor die ontwerpe wat uit haar hande kom.


Expresso Morning ShowExpresso Morning ShowExpresso Morning ShowExpresso Morning Show


In Mei 2013, Jennifer het besluit dat dit tyd was om haar eie besigheid te begin, en so was dit die begin van ‘n wonderlike verhaal van Icing by Design.


Expresso Morning ShowExpresso Morning Show