Gratis: Woorde van Wysheid

AFLAAI

Afrikaans Trou Inspirasie - Woorde van Wysheid_0001

Nelia van Nooi Kreatief het die oulikse gratis drukbare ‘Woorde van Wysheid’ kaartjies ontwerp wat jy kan druk en op jou gaste se tafels neer sit. So kan elke gas vir jou wooorde neerskryf om ‘n gelukkige paartjie te bly. Jou gaste kan dit dan in ‘n boks gooi en julle kan dit na jul troue lees.

AFLAAIAfrikaans Trou Inspirasie - Woorde van Wysheid_0002