Cobus & Christelle se verlowing

Geniet die pragtige verlowing sessie fotos geneem deur Nadia Basson by Altydgedacht Wyn Landgoed in Durbanville.


Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0009 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0008 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0007


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het mekaar ontmoet by vriende se huis in 2008.


Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0006 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0005 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0004


Hoe het julle verloof geraak?

Ons het verloof geraak by Nitida Wyn Landgoed in Durbanville, ek was heel onkant gevang met die verassing wat vir my gewag het. Hy het my vertel dat ons na die venue gaan kyk vir ‘n potensiële trou venue en toe ek weer sien is Cobus op sy knie.


Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0003 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0002Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0010


Wanneer beplan julle om te trou?

Ons sukkel tans nog met ‘n vaste datum, maar sover is dit Maart 2016


Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0018 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0017 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0016 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0015 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0014 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0013 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0012 Cobus & Christelle se verlowing soos gesien op Mooi Troues_0011


Diensverskaffers

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *