Azel & Dewald verlowing

Jy kan nooit beplan wanneer jy jou liefde ontmoet nie, en ‘n goeie begin punt van ‘n verhouding is as jul albei dieselfde stokperdjies geniet.

Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0001Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0002 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0003

Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het die eerste keer ontmoet op ‘n staproete.

Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0004 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0005 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0006 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0007

Hoe het julle verloof geraak?


Dewald het my met ‘n fotosessie verras vir ons herdenking en terwyl die fotograaf besig was om my foto te neem, toe draai ek om en sien hom op sy knie staan… Daarna nog ‘n verrassing met n piekniek. Die aand het ons gaan uiteet en weereens ‘n verassing, want al ons vriende en familie was daar.

Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0008 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0009

Wanneer beplan julle om te trou?

Ons wil graag volgende jaar Augustus 2016 trou.

Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0010 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0011 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0012 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0013 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0014 Azel & Dewald Verlowing soos gesien op Mooi Troues_0015Diensverskaffers: