Blou & Rooi Fietsie Skryfbehoeftes

Blou en Rooi Fietse skryfbehoefte inspirasie wat Pretty in Stains vir ons ontwerp het. Die is ‘n baie prettige, maar nog steeds deftige skryfbehoefte stel perfek vir die prettige paartjie. ‘n Fiets is die begin van vele reise.


© Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio


Dink daaraan toe jy jou eerste fiets gekry het hoe opgewonde jy was en waar jy orals wou ry. Dit het gevoel of jy die wêreld wil platry en dit is presies hoe enige pasgetroude paartjie voel. Dit is die rys na ‘n ewige lewenspad saam. Geniet die skryfbehoefte stel en deel dit gerus as jy hiervan hou.


© Günther Schubert of Vörsprung Studio


Diensverskaffer: