Riaan & Lizelle se plaas troue

Lizelle is ‘n regte plaas meisie wat weet hoe ‘n geweer te hanteer en haar mik is altyd reg. Lees onder hoe Riaan die plaas meisie gevra het om met hom te trou en lees graag die advies wat Lizelle se ma vir haar voor haar troudag gegee het.


Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0004 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0005 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0006


Hoe het julle verloof geraak?

Ek het die 25ste  November 2013 verloof geraak aan my beste vriend.  Skyfskiet was hoog op die agenda vir die dag, aangesien ons albei van jag hou.  Na ‘n paar skote moes my broer en suster ry en verander Riaan sonder my medewete die teiken.  Ek lê weer aan en sien deur die teleskoop ‘n JA in die bull.  Bo – aan staan geskryf  ” Zellie sal jy met my trou?”  Ek draai om en Riaan is op sy kniee.  Ek antwoord JA met trane! Voor ek egter my ring kon kry moes ek eers die JA raakskiet…dit was geen probleem!


Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0007 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0008 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0009 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0010 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0011


Wat het jou dag spesiaal gemaak?

Ek is ‘n gebore plaasmeisie en net die feit dat ek op die plaas kon trou, daar waar ek grootgeword het met die skoonheid van die natuur en plaas atmosfeer was baie spesiaal.  Die moeite en beplanning tot in fynste detail kan ek net baie dankie sê vir my ouers wat die enorme taak aangepak het.  Op my troudag was alle perfek, die weer het saamgespeel en alles was ure voor die troue self al gereed. met die man van my drome aan my sy was alles volmaak.


Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0012 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0013 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0014 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0015 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0016 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0017 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0018 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0019 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0020 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0021 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0022 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0023 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0024 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0025


Wat sou ander bruidspare aanbeveel?

Sorg dat alles wat kan al die dag voor die tyd klaar is, sodat almal kan rustig wees en jul die dag saam kan geniet.


Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0026 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0027 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0028 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0029 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0030 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0031


Woorde wat jou dag beskryf?

Spesiaal, gelukkig, uniek, plaastroue, ongelooflik, geloof, klassiek, hoop, elegant en liefde.


Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0032 Riaan & Lizelle se troue soos gesien op www.mooitroues.co.za_0033


Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Amanda Boonzaaier
  • Videograaf: Joanelle Meyer
  • Pattejoggie: Charl Brecher
  • Grimering: Corne Lourens
  • Dekor en blomme: Leza Brecher