Gratis lekkergoed tafel plakkers

AFLAAI

© Günther Schubert of Vörsprung Studio

Ons deel die oulikste lekkergoed tafel plakkers met jou vandag. Die baie talentvolle en kreatiewe Melissa van Pretty in Stains het die oulike plakkers wat jy op plakker papier kan druk en om sakkies met lekkergoed plak. Ons deel ook binnekort ‘n opvolg artikel oor lekkergoed tafels op Mooi Troues, so wees op die uitkyk daarvoor. Jy kan die plakkers gratis aflaai vanaf Mooi Troues en druk vir jou troue. Daar is twee kleurskema’s beskikbaar. Jy kan enige een kies of albei as jy wil.

© Günther Schubert of Vörsprung Studio© Günther Schubert of Vörsprung Studio© Günther Schubert of Vörsprung Studio

AFLAAI

© Günther Schubert of Vörsprung Studio

Diensverskaffers:


Ontwerp: Pretty in Stains