Moderne Blou en Geel skryfbehoeftes

© Günther Schubert of Vörsprung Studio

Melissa van Pretty in Stains verras ons elke maand met oulike nuwe inhoud vir Mooi Troues se skryfbehoefte kategorie.

Vandag se skryfbehoeftes wat vertoon word bestaan hoofsaaklik uit driekhoekige patrone. Die ontwerp trek dadelik aandag, maar is nie oordoen nie. Dit is baie modern en elegant.

Die bruin kaartjies onder in die hoek vorm deel van ‘n ander skryfbehoefte stel, maar ons het dit bymekaar gesit om jou te wys dat jy blou en geel basies by enige ander sagte kleur kan sit.

Loer bietjie onder vir meer inspirasie.

© Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio


Diensverskaffers: