Jolene & André se verlowing

Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0001André en Jolene het op die ‘n unieke manier ontmoet op ‘n Nuwejaar en ons dink dis baie romanties op sy eie manier. André het Jolene se senuwees omtrent op hol gehad vordat hy haar gevra het om te trou. Lees onder die twee se liefdes verhaal. Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0002 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0003Hoe het julle die eerste keer ontmoet?


 André kom van n klein dorpie in die Noord-Weste af met die naam Christiana. My ouma het ook daar gebly. Ons familie het daar gaan kuier vir Kersfees een jaar en ons het gebly tot na nuwejaar. Ek en my sussie het net voor die klok 12am slaan by ‘n kuier plek aangekom waar André reeds was. Toe die nuwejaar aanbreek en almal mekaar geluk wens, was ons langs mekaar, en met ‘n druk en pik soen vir n totale vreemdeling het ons wonderlike reis begin.

Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0004 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0005 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0006 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0008 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0009 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0010Hoe het julle verloof geraak?


Ons het op ‘n Sondagoggend na ‘n leeupark toe gegaan net vir die pret. Ons het tussen die wit leeus en jag luiperde rond gery. Net toe ons buite die hekke is het hy gesê hy dink sy wiel is pap, ek het nog probeer keer dat hy uitklim om te kyk, maar hy wou nie hoor nie. Toe ek om die kar kyk en hom nie sien nie het ek vir n oomblik gedink my kêrel is deur n leeu weggesleep. Ek het met paniek my deur oop geruk en hy het “in my blindekol” op een knie vir my gewag.

Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0011 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0012 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0013 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0014 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0015 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0016 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0017 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0018 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0019 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0020 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0021 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0022 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0023Wanneer beplan julle om te trou?


 Ons trou die 28ste Februarie 2015. Nou in ons laaste beplannings fase en geniet nog elke oomblik daarvan.

Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0024 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0025 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0026 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0027 Jolene & Andre se verlowing soos op www.mooitroues.co.za_0028Diensverskaffers:


 Fotograaf: Okay Deer