Ivan & Elsa se oulike troue

Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0038


Ivan en Elsa se storie wys vir ons weereens vandag dat al die regte dinge sal gebeur, sodra die tyd reg is. Ivan het op ‘n baie kreatiewe wyse vir Elsa die “ja-woord” gevra. Elsa vertel ook dat jy nie maande nodig het om ‘n troue te reël nie. Waar daar ‘n wil is, is daar ‘n weg! Ons hoop jul geniet Ivan en Elsa se storie.


Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0001 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0002 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0003 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0004 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0005 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0006 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0007


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons was saam op skool.  Ons eerste ontmoeting was Ivan in st. 6 en ek in st. 8.  Ons het blykbaar hande vas gehou een aand wat Ivan wel onthou, maar ek nie.  Ons het mekaar 11 jaar later weer raak geloop en die koeël was deur die kerk.


Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0008

Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0009 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0010 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0011 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0012 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0013 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0014 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0015 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0016


Hoe het julle verloof geraak?

Ivan het my ‘n maand na ons begin saam kuier het die kys gevra.  Presies 400 dae na ons her-ontmoeting het hy my op ‘n skattejag gestuur.  Die begin punt was waar ons ontmoet het.   My boetie het my die oggend gebel en gevra ek moet hom dringend by die spesifieke plek kry.  Hy het my ingewag  met ‘n koevert en briefie waarna ek na my ouers toe moes ry, van daar af na sy ouers toe waar ons hond, Barnabas, my ingewag het met ‘n boodskappie om die nek en ‘n CD van ons liedjie.  Die laaste punt was Riemland Eco park (natuurbewaringskamp) in Vaalpark.  Hy het alles gerëel gehad;  Balonne, fotograaf, shampanje ens.  Soos ‘n bang apie agter ‘n boom uitgespring en op sy knieë gegaan.


Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0017 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0018 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0019


Hoe lank was julle saam voor julle getrou het?

Vandat Ivan my die kys gevra het, ‘n jaar en drie maande.


Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0020 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0021 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0022 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0023 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0024 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0025 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0026 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0027


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee.

Moenie dat tyd julle afskrik nie, ons het ons troue binne drie en ‘n half maande gereël en ons het meeste van die werk en dekor self gedoen.  Waar daar ‘n groot wil is, is daar ‘n weg.  Maak lysies om kop te hou met reëlings.  Hou die kos eenvoudig, mense hou van ou tradisionele boerekos niks, “fancy” nie.  Bly by bekende kosse.  Mense eet nie graag volksvreemde kosse nie.  Enige plek kan in ‘n venue verander word.  Ons het op die familieplaas getrou in die stoor en moes toilets in huur want daar was nie.  So niks is onmoontlik nie.  Begroot nie net vir die groot goed nie.  Klein goedjies is die geld vreters.  Maak die dag jou eie, dis julle dag, moenie ander mense se opinies volg nie.  Jy kry dit nie weer oor nie.  Kry maar ‘n natuurlike kalmeer dingetjie en baie snesies want dit is ‘n emosionele dag.


Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0028 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0029 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0030 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0031 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0032 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0033 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0034 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0035 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0036 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0037 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0038 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0039 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0040 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0041 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0042 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0043 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0044 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0045 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0046 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0047 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0048 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0049 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0050 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0051 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0052 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0053 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0054 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0055 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0056 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0057 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0058 Ivan & Elsa se troue soos gesien op Mooi Troues_0059


Lys van diensverskaffers:

Fotograwe: Him&Her Pictures | Tafels, stoele, “fairy lights” en eetgerei:  Tentworx
Kos:  La Oma Slaghuis en spitbraai | Trou rok:  Joey Mans
Troukoek en cupcakes: For The Love of Cupcakes by Geraldine Slabbert
Trouringe: Antique Fusion Jewellery by Anne-Michelle Dooley
Hare en grimering: Marelize Morkel @ Silver Scissors

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *