Helder blomme skryfbehoeftes

Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0001

Ons deel vandag pragtige skryfbehoeftes ontwerp deur Lieflingkind. Die inspirasie was Marissa (die bruid) se liefde vir helder kleure en besige blom patrone. Omdat die paartjie rose in hul troue sou gebruik het, het Lieflingkind klein rosies met die hand geverf voordat ek dit oorgesit het na ‘n digitale formaat.

Lieflingkind het kunsvlyt papier en ‘n goue koevert met ‘n streepagtige binnekant gebruik om die blompatrone te komplimenteer. Alles is netjies afgerond met die sagte goue kleur van die koevert – ook ‘n kleur wat in hul troue gebruik is. Lieflingkind se gunsteling is die knypertjie-spyskaart wat soveel pret was om te ontwerp en ‘n oulike interaktiewe element vir die gaste was.

Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0002 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0003 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0004 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0005 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0006 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0007 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0008 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0009 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0010 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0011 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0012 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0013 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0014 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0015 Wedding Stationery as seen on Mooi Troues_0016

Diensverskaffers:


Skryfbehoeftes: Lieflingkind Designs

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *