Wen ‘n Revlon Geskenkpak ter waarde van R2 500

By Mooi Troues is ons altyd opgewonde om iets oulik weg te gee aan ons lesers. Die kompetisie is definitief een waarvoor elke vroulike leser sal wil inskryf. Jy kan ‘n  Revlon Geskenkpak wen ter waarde van R2 500. Neem deel aan dié kompetisie deur af te rol na die onderkant van die bladsy.   Vermeerder jou kanse om te wen deur Mooi Troues se Facebook blad te volg en Mooi Troues en Revlon te twiet by @RevlonSA en @mooitroues en gebruik #MooiTrouesRevlonSA  saam met jou twiet.

Die nuwe Revlon Ultra HD™ Lipstick lipstiffie is een van ons gunsteling in sy soort en is beskikbaar in 20 verskillende skakerings. Die geheim is die deurskynende jel basis wat ‘n gewiglose, gladder en meer gelyke aanwending as jou gewone waks lipstiffies. Gradeer nou op na die nuwe Revlon Ultra HD™.

‘n Ander een van ons gunsteling is die nuwe Revlon Ultra HD™ Lip lak wat jou lippe ‘n pragtige glans gee met ‘n sagte gewiglose gevoel. Dié ryk kleure wat jou lippe altyd mooi en vol sal laat lyk is beskikbaar in 15 verskillende kleure.

Kliek hier om na Revlon se video te kyk wat streef daarna jou persepsie oor liefde in jou verbeelding te koester.

© Günther Schubert of Vörsprung Studio© Günther Schubert of Vörsprung Studio


<>

KOMPETISIE IS GESLUIT


Termes en Bepalings:

  1. Jy moet 18 jaar of our wees en moet in Suid-Afrika bly.
  2. Kompetisie begin 27 Februarie 2015 en sluit 13 Maart 2015.
  3. Jy moet ons op Facebook volg en Mooi Troues en Revlon SA twiet asook jou naam en e-pos adres verskaf.
  4. Die trekking vind plaas op 14 Maart 2015 deur Random.org

 

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: