Chris & Verena se strand troue

Chris en Verena was ses jaar saam toe hulle in Desember 2012 verloof geraak het. Chris het Verena geneem na ‘n woud in Mosselbaai waar die mooiste groot bome en rivier is, een van Verena se liefdes, waar hy toe vir haar gevra het om sy vrou te word.

Die paartjie se informele see tema is heeltemal anders as die gewone, meer tradisionele troues en het by De Vette Mossel in Grootbrak plaasgevind. ‘n Besonderse trou venue vir ‘n lekker plat op die aarde troue. Loer bietjie na die troue vir inspirasie as jy ‘n lekker plat-op-die-aarde see troue wil hou. Dankie Tertius Gous vir die pragtige foto’s.


Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0001

Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0002 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0003 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0004 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0005

Wat het jou troue ekstra spesiaal gemaak?


Wel, die belangrikste ding wat my troudag spesiaal gemaak het, was dat ek getrou het met my beste vriend met ons tone in die sand en die see agter ons. Verder was dit vir my baie spesiaal om die dag wat vir ons so belangrik en intiem was, te deel met ongelooflike vriende en geliefdes

Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0006 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0008 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0007 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0009 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0010 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0011 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0012 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0013 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0014 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0015

Raad vir ander paartjies:


Moenie stres oor die klein dingetjies nie, dit vat baie van die ‘magic’ weg. Daar is altyd ‘n paar dinge wat skeefloop, onthou waaroor die dag gaan en geniet elke oomblik.

Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0016 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0017 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0018 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0019 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0020 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0021 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0022 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0023 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0024 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0025 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0026 Chris & Verena se troue soos op Mooi Troues_0027

Diensverskaffers:


Fotograaf: Tertius Gous | Venue: De Vette Mossel
Rok: Zilla Brits