Oulike lugballon uitnodiging

© Günther Schubert of Vörsprung Studio

Pretty in Stains het die mooiste lugballon inspirasie skryfbehoeftes vir ons ontwerp. Hierdié vrolike skryfbehoeftes is ideaal vir paartjies wat hou daarvan om dinge anders te doen.

Die uitnodiging kom in ‘n lang bruin koevert wat oop vou. Binne die koevert kry die gas los kaarte wat bestaan uit die uitnoging, RSVP en verwysings na die venue.

Dit is altyd lekker om ‘n pakkie oop te maak wat jy in die pos kry en die uitnodiging sal jou gaste met baie opwinding voorsien. Lugballone skep ook altyd ‘n romantiese gevoel en is dus ‘n goeie keuse vir ‘n troukaartjie.

© Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio

Diensverskaffers:


Fotograaf: Pretty in Stains

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *