Junior & Marzanne se prentjiemooi troue

Junior en Marzanne het op oujaarsaand 2013 in Strandfontein verloof geraak, waar hulle voorheen ontmoet het. Marzanne was besig om kos te maak toe Junior haar vra of hulle nie ‘n drankie op die duine kan gaan drink nie. Junior het op die einste duine op sy knie gegaan en vir Marzanne gevra om te trou.

Toe hulle by die huis kom was al hulle familie van die Kaap daar spesiaal om die gebeurtenis saam met hulle te vier. Junior en Marzanne het ‘n prentjiemooi troue gehad wat Moira West afgeneem het. Hulle het by die oulike venue, Groenrivier in een van ons gunsteling dorpies, Riebeek-Wes, getrou. Die partijen het wit, groen en ligte pienk as die primêre kleure van hulle dekor gekies. Die kleur balans is pragtig en dit is wonderlik om die gelukkigheid op die paartjie, hulle familie en gaste se gesigte te sien.


Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0002 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0003 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0004 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0005 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0006 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0007 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0008 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0009 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0010 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0011 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0012 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0013 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0014 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0015 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0016 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0017 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0018 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0019 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0020 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0021


Wat het julle troudag so spesiaal gemaak?

Die hele dag was een groot spesiale oomblik gewees. Al die boodskappe, oproepe en gelukwensings het my net weereens laat besef hoe baie mense vir my en Junior omgee. Wat dit nog meer spesiaal gemaak het is dat ek die eerste kleinkind was om te trou aan beide kante van my ouers se families. Uit ’n groot vriendekring was ons ook die eerste paartjie wat die knoop deurgehak het. ’n Derde, en baie spesiale, oomblik was toe my pa ’n verrassings-video in die kerk gespeel het om te sê hoe trots hulle as ouers is op my en Junior.


Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0022 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0023 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0024 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0025 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0026 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0027 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0028 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0029 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0030 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0031 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0032 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0033 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0034 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0035 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0036 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0037 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0038 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0039 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0040 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0041 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0042 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0043


Advies vir ander paartjies:

Probeer om nie die dag van die troue te stres nie. Geniet net ELKE oomblik! Die dag is te spesiaal om jouself te bekommer oor klein goedjies.


Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0044 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0045 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0046 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0047 Junior & Marzanne se troue soos op www.mooitroues.co.za_0048


Diensverskaffers:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *