Angela & Dylan se troue

Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0001


Angela en Dylan het by die pragtige Morgansvlei in Tulbagh getrou. Die paartjie se verlowingstorie is selfs interesstant. Dylan het vir Angela leidrade gegee van ‘n geheim. Sy was toe oortuig dat hy vir haar nog ‘n oulike hondjie gaan kry. Hulle het toe op haar verjaardag haar geheim gaan haal. Hulle het op Chapmans Peak gaan stilhou en hy het gesê sy kan haar geskenk halfpad oop maak.

Dylan het Angela gevra om haar oë toe te maak en toe sy dit oopmaak staan hy op sy knie met die ring in die hand. Albei het uitgebars in trane van geluk en Angela het natuurlik ‘ja’ gesê.

Die talentvolle Claire Thomson het hulle spesiale dag afgeneem. Die bruidspaar se troukoek het vir ons besonders baie uitgestaan, dit is minimalisties en baie elegant. Die gebruik van wit en goud op troukoeke is weereens ‘n groot tendens in 2015 en ons sien dit in verskeie vorms. Geniet die paartjie se troue.


Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0002 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0003 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0004 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0005 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0006 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0007 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0008 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0009 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0010 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0011 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0012


Wat het julle troue ekstra spesiaal gemaak?

Die mense! Die kos was fantasties en die venue was perfek. Die weer was perfek, maar op die einde van die dag het alles neergekom op die gaste wat gekom het. Ons gaste het van reg oor die land gekom om ons spesiale dag te vier. Om al ons vriende en familie se uitdrukkings, gevoelens en liefde teenoor ons te sien was die beste.


Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0013 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0014 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0015 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0016 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0017 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0018 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0019 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0020 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0021 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0022 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0023 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0024 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0025 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0026


Raad vir ander paartjies:

Dit gaan so vinnig verby en op die aand is jy so emosioneel, gelukkig, besig en opgewonde dat dit regtig voel of alles in ‘n oogwink verby is. Geniet elke liewe sekonde en kry ‘n videograaf en ‘n fotograaf. Ons is mal daaroor om ons trou video te kyk, ons kan elke oomblik weer herleef en sien dinge wat ons op die dag gemis het.


Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0027 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0028 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0029 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0030 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0031 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0032 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0033 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0034 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0035 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0036 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0037 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0038 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0039 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0040 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0041 Angela & Dylan se troue soos op www.mooitroues.co.za_0042


Diensverskaffers:

2 Comments

  • What a stunning issue! I am so proud to be the manager of this beautiful venue.
    Alles is so pragtig! Ek sal baie graag ‘n kopie van hierdie uitgawe wil he.
    Dankie vir julle pragtige artikel.
    Marlene
    Bestuurder: Morgansvlei Country Estate

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *