WEN: 7 Nagte by Pezula

Ons is altyd opgewonde om pryse weg te gee op Mooi Troues, veral as dit kom by ‘n lekker wegbreek in uiterste luuksheid.  Amazing Holidays werk saam met Mooi Troues om ‘n fantastiese prys weg te gee vir een gelukkige leser en 3 met geselle na die luukse Pezula Hotel in Knysna te waarde van R 70 000.

Verbeel jouself op ‘n 7 dae vakansie in die luuksheid van die Pezula Hotel  se gasvryheid en luuksheid.  Pezula staan bekend as een van die mees eksklusiewe bestemmings in die wêreld met wêreldklas geriewe en persoonlike dienste wat nooit vergeet sal kan word nie.  Pezula Hotel is geleë in die prentjie mooi Knysna area in Suid-Afrika. Omring deur mooi golf bane, pragtige berge en oseane en dan die mooi argitektuur van die beeldskoon en luukse Pezula Hotel.  Maak seker jy skryf in voor 28 Februarie 2015. Die wenner sal op 2 Maart 2015 aangekondig word.

Pool