Hout Geïnspireerde Skryfbehoeftes

Trou Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0007

Vandag se skryfbehoeftes wat bestaan uit skakerings van bruin, ligbruin en roomkleur sal goed gepas wees vir ‘n troue wat op ‘n wynlandgoed of in ‘n plaas omgewing gaan plaasvind.

Secret Diary het die oulike stel skryfbehoeftes spesiaal vir ons lesers ontwerp om inspirasie te gee vir hul spesiale dag. Die sagte takkies, blaaragtige patrone en teks lyk selfs of dit met die hand gedoen is.

Trou Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0008 Trou Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0009 Trou Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0010


Diensverskaffers:


Skryfbehoeftes: Secret Diary

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *