Goud en Wit Skryfbehoeftes

Trou Inspirasie soos op  www.mooitroues.co.za_0001

Elegant, skoon en modern is die tema van vandag se Wit en Goud uitnodiging in ‘n wit boksie met die paartjie se voorletter uitgesny uit perspeks en met ‘n lint vas gemaak. Secret Diary het die mooi ontwerp vir ons gedoen en het suurskrif gebruik op die uitnodiging om dit meer stylvol en luuks te laat lyk. Dit is die perfekte uitnodiging vir ‘n meer luukse troue of ook ‘n aand troue.

Trou Inspirasie soos op  www.mooitroues.co.za_0002 Trou Inspirasie soos op  www.mooitroues.co.za_0003


Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Secret Diary