Tyrone & Lizaan se Troue

Tyrone en Lizaan se troue is elke bruidpaartjie se droom troue.  Ons het ons self vergaap aan hulle pragtige troue.  Van die natuur tot die trou dekor was alles perfek gewees.  Ons is mal oor plaas troues en lekker mooi troues waar jy kan sien dat almal hulle gate uit geniet het. Die paartjie se kleur palet het verskriklik mooi ingepas by die trou venue en die plekkie waar hulle getrou het.  Hulle seremonie was onder die mooiste Dennebome in die middel van ‘n woud gewees wat ‘n sprokies effek skep.  Daarna het die paartjie hulle fotosessie fotosessie in die ooptes van die pragtige plaas gehad.  Dit is soos ‘n skoon doek en twee verliefde paartjies voor die kamera.  Daarna het hulle terug gekeur na hulle mooie venue wat ‘n baie staalagtige gevoel het. Die lekker ding van die venue is dit laat jou tuis voel al is jy nie eens daar nie.  Die mooi rou mure en sinkplaat bymekaar skep ‘n besonderse gevoel.  Dankie aan Simonè Franzel Photography vir die pragtige foto’s wat jy afgeneem het.


_1139_1036 _1037 _1038 _1039 _1040 _1041 _1042 _1043 _1044 _1045 _1046 _1047 _1048 _1049 _1050 _1051 _1052 _1053 _1054 _1055 _1056 _1057 _1058 _1059 _1060 _1061 _1062 _1063 _1064 _1065 _1066 _1067 _1068 _1069 _1070


Hoe het julle verloof geraak?

Ons vriendegroep het ‘n naweek weg na Prince’s Grant (Golf Estate) in KwaZulu- Natal gereël en min het ek geweet dat ons verloof gaan raak. Ons het by die Estate se swembad gekuier en dit het liggies begin drup. Skielik het almal verdwyn en Tyron het my met die gholfkarretjie na die hoogste putjie geneem waar jy oor die hele Estate en see uitkyk en my met ‘n verkyker laat kyk. Al ons pêlle het op die putjie se setperk (600m weg) gestaan met ‘n bannier wat sê: Pomi trou met my? En Tyron het op sy knieg gesak en my gevra. Ons het dit saam almal op die strand gevier.  Dit was so spesiaal.


_1071 _1072 _1073 _1074 _1075 _1076 _1077 _1078 _1079 _1080 _1081 _1082


Wat het julle troudag so spesiaal gemaak?

Die feit dat die dag uiteindelik aan gebreek het, het ons oorweldig en die hele setting was net perfek. Ons is ook mal oor die natuur en die bos-kerk het vir ons ‘n baie spesiale betekenis minder is meer.  Ons is ook baie geseënd met wonderlike vriende en familie wat die dag saam ons gevier het en dit is wat essensieel ‘n troue maak!


_1083 _1084 _1085 _1086 _1087 _1088 _1089 _1090 _1091 _1092 _1093 _1094 _1095 _1096 _1097 _1098 _1099 _1100 _1101 _1102 _1103 _1104 _1105 _1106 _1107 _1108 _1109 _1110 _1111 _1112 _1113 _1114 _1115 _1116 _1117 _1118 _1119 _1120 _1121 _1122 _1123 _1124 _1125 _1126 _1127 _1128 _1129 _1130 _1131 _1132 _1133 _1134 _1135 _1136 _1137 _1138 _1139 _1140 _1141 _1142 _1143 _1144 _1145 _1146 _1147 _1148 _1149 _1150 _1151 _1152 _1153 _1154 _1155 _1156 _1157 _1158 _1159 _1160 _1161 _1162 _1163 _1164 _1165 _1166 _1167 _1168 _1169 _1170 _1171 _1172 _1173 _1174 _1175 _1176 _1177 _1178 _1179


Advies vir paartjies wat gaan trou:

Werk saam as ‘n span en kommunikeer gereeld met mekaar.  Moet niks tot die nippertjie los nie, dit bring onnodige stres op die bruidspaar.  En geniet die beplanning, dit gaan so gou verby.


_1180 _1181 _1182 _1183 _1184 _1185 _1186 _1187 _1188 _1189 _1190 _1191 _1192


Diensverskaffers:

  • Fotograaf:  Simonè Franzel Photography
  • Trourok:  Bridalwardrobe
  • Bruidsmeisie rokkies: Ronel du Toit- Middelburg
  • Bestmen:  Urban
  • Venue:  Florence Gaste Plaas
  • Bruid en bridesmaids  grimering:  Frieda Nel
  • Bruid en bruidsmeisies hare: Wild About Hair
  • Uitnodigings: Save the date
  • Blomme:  Polkadots & Petals
  • Dekor:  Bruid, Bruid ma, Strooimeisies, tannie
  • Troukoek:  La-di-da
  • Tafelnaam bordjies/Menu’s:  Simone Ebersohn
  • Platejoggie:  Hardus Vosloo
  • Welkom Drankies vermaak:  Christian Mostert
  • Koerantjie:  Sonika Strydom

1 Comment

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *