Moderne Geel, Turkoois & Pienk Skryfbehoeftes

Geel, Pienk en Mint Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0001

Vandag kyk ons na ‘n moderne stel skryfbehoeftes wat Secret Diary vir ons ontwerp het. Dié ontwerpe bestaan uit helder kleure soos pienk, geel en turkoois, gekombineer met ‘n verskeidenheid patrone. Die patrone wissel van organsiese patrone, amper blomagtig, tot blokagtig en driehoekige patrone.

Paartjies wat van plan is om baie helder kleure vir hulle troudag te gebruik sal hierdie ontwerpe baie geniet. Dit trek dadelik aandag en sal gaste lank besig hou, wanneer hulle die ontwerpe bestudeer.

‘n Groot dankie aan Secret Diary vir vandag se inspirasie-idees.

Geel, Pienk en Mint Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0002 Geel, Pienk en Mint Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0003 Geel, Pienk en Mint Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0004 Geel, Pienk en Mint Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0005


Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Secret Diary