Elegante Pers & Goue Skryfbehoeftes

Pers Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0001

Ons deel vandag elegante pers en goue skryfbehoefte-inspirasie met jou, ontwerp deur Secret Diary.

Die skryfbehoeftes bestaan uit baie fyn detail, gemaak met behulp van laser snywerk. Die goue kleur breek ook die pers en sorg vir ‘n uitstekende kleur kombinasie. Indien jy van plan is om van ‘n pers kleurskema vir jou troue gebruik te maak, sal die skryfbehoeftes in jou smaak val.

Pers Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0002 Pers Skryfbehoeftes soos op www.mooitroues.co.za_0003


Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Secret Diary