Cecilia & Walter se Troue

Cecilia & Walter se Troue_0013Cecilia en Walter het op 29 Oktober 2013 verloof geraak op die balkon van ‘n woonstel met ‘n pragtige see uitsig en haar droom ring in sy hand.

Die paartjie beskryf hulle troue as hul droomdag waar hulle as beste vriende en eggenote getrou het voor familie, vriende en die Hemelse Vader.

Die paartjie het lekker makietie gehou saam met al hul naaste familie en vriende. Hulle raad vir paartjies wat trou: “Doen net wat julle gelukkig maak, dit is julle dag. Gee aandag aan dít wat vir julle belangrik is en doen dit eerder te vroeg as te laat. Geniet dit, elke liewe oomblik, want dit gaan so ongelooflik vining verby.”

Dankie Mandie Niemann Photography vir die pragtige foto’s.

Cecilia & Walter se Troue_0001 Cecilia & Walter se Troue_0002 Cecilia & Walter se Troue_0003 Cecilia & Walter se Troue_0004 Cecilia & Walter se Troue_0005 Cecilia & Walter se Troue_0006 Cecilia & Walter se Troue_0007 Cecilia & Walter se Troue_0008 Cecilia & Walter se Troue_0009 Cecilia & Walter se Troue_0010 Cecilia & Walter se Troue_0011 Cecilia & Walter se Troue_0012 Cecilia & Walter se Troue_0013 Cecilia & Walter se Troue_0014 Cecilia & Walter se Troue_0015 Cecilia & Walter se Troue_0016 Cecilia & Walter se Troue_0017 Cecilia & Walter se Troue_0018 Cecilia & Walter se Troue_0019 Cecilia & Walter se Troue_0020 Cecilia & Walter se Troue_0021 Cecilia & Walter se Troue_0022 Cecilia & Walter se Troue_0023 Cecilia & Walter se Troue_0024 Cecilia & Walter se Troue_0025


Diensverskaffers:

Fotograaf: Mandie Niemann Photography | Skryfbehoeftes: Invitation Gallery
Bouteniers: Fraai Meraai | Venue:  Protea Hotel | Musiek: DJ 2 Audio | Hare: Dalene Jacobs
Grimering:  Jana Maritz, Opgedollie Skoonheidsalon | Rok en bybehore: Olivelli Bloemfontein