Swart Protea Skryfbehoeftes

Ons vriende by Invitation Gallery deel hul donkerkleurige skryfbehoeftes met ons lesers vandag. Hierdié skryfbehoeftes bestaan uit ‘n kombinasie van swart, verskeie skrif-soorte en is versier met Proteas. Ons nasionale blom is hoog mode vir troudékor en is ideaal vir ‘n eenvoudige, dog elegante ruiker.

Die mooi swart, wit en titseltjie kleur Protea en Fynbos skryfbehoeftes is iets heel anders as die gewone.

Swart Protea Skryfbehoeftes soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002Swart Protea Skryfbehoeftes soos gesien op www.mooitroues.co.za_0001Swart Protea Skryfbehoeftes soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003 Swart Protea Skryfbehoeftes soos gesien op www.mooitroues.co.za_0004