Joanie & Werner se Verlowing

Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0001

Joanie en Werner het mekaar vir die eerste keer ontmoet in 2010 net na die sokker wêreldbeker deur gemeenskaplike vriende by ‘n eetplek in die Waterfront. Daarna het hulle mekaar eers heelwat later weer gesien by ‘n braai aan die einde van 2011. Hulle was vir lank net eers goeie vriende waartydens hulle mekaar beter leer ken het.

Joanie enWerner het op 29 Maart 2014 verloof geraak, by Saronsberg in Tulbagh, dit was ‘n overgeetlike naweek vertel die paartjie! Hulle het besluit om bietjie weg te gaan vir Werner se verjaarsdag. Werner het aangedring daarop dat alles rondom die naweek ‘n verrassing bly tot op die laaste oomblik, min het Joanie geweet wat die naweek vir haar inhou. Hulle het gaan wynproe die middag en toe pak Joanie haar kamera in om bietjie op Saronsberg foto’s te neem, die son het begin sak en Joanie het afgebuk om ‘n foto te neem, toe ek omdraai was Wener op sy knie om my te vrae om te trou.

Die paartjie trou op 18 April 2015, op Kronenburg Estate, tussen Paarl en Wellington. Dankie aan Michelle Wiese vir die mooiste foto’s.

Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0002 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0003 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0004 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0005 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0006 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0007 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0008 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0009 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0010 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0011 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0012 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0013 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0014 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0015 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0016 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0017 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0018 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0019 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0020 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0021 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0022 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0023 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0024 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0025 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0026 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0027 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0028 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0029 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0030 Joanie & Werner soos gesien op www.mooitroues.co.za_0031

Diensverskaffers:

Fotograaf: Michelle Wiese

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *