Jaco & Nanushka se Jan Haramsgat Troue

_1483

Jaco en Nanushka het hulle spesiale dag geniet saam met almal wat vir hulle belangik is. Dié mooi paartjie het getrou by een van ons gunsteling venue’s, Jan Haramsgat.

Dit is ‘n pragtige venue en heeltemal iets buiten die gewone. Van die paartjie se trou kleure sluit in skakerings van perse en bloue asook een van ons persoonlike gunstelinge, ment. As jy opsoek is na ‘n unieke tema met ‘n informele, pret, gevoel dan sal jy vandag se inspirasie-inskrywing baie geniet. Dankie Shalane-Maré vir die pragtige foto’s.

_1484 _1485 _1486 _1487 _1488 _1491 _1492 _1493 _1494 _1495 _1496 _1497 _1498 _1499 _1500 _1501 _1502 _1503 _1504 _1505 _1506 _1507 _1508 _1509 _1510 _1511 _1512 _1513 _1514 _1515 _1516 _1517 _1518 _1519 _1520 _1521 _1522 _1523 _1524 _1525 _1526

Diensverskaffers:

Fotograaf: Shalane-Maré | Venue: Jan Haramsgat | Musiek: Marthinus Prinsloo