Gratis Drukbare Mnr & Mev tekens

kliekMnr & Mev_0001

Nooi Kreatief het vir jou die oulikste Mnr en Mev drukbare tekens gemaak wat jy kan gebruik as deel van jou bruidstafel om oor jou stoele te hang of ook te gebruik gedurende jou fotosessie. Blou en wit is baie modieus in 2014 en kan by soveel ander kleurskema’s gebruik word. Jy kan vandag jou Nooi Kreatief drukbare Mnr & Mev tekens aflaai en druk by jou huis op ‘n stewige A4 grootte papier.

Mnr & Mev_0002kliekMnr & Mev_0003kliek