Angelina & Rudie se oulike verlowing fotosessie

Angelina en Rudie het gemaklik voor die kamera geraak tydens hul oulike verlowing fotosessie. Dié paartjie het deur gemeenskaplike vriende van Angelina se sussie ontmoet en van dáár is alles geskiedenis.  Die oulike paartjie het op 29 November 2013 verloof geraak op ʼn verrassings-wegbreek-naweek na ʼn boetiek hotel in Hartbeespoort dam.  Toe Angelina die kamer binnekom, is dit vol honderde ballonne en foto’s van al hulle spesiale tye saam.

Ons loer vandag na die paartjie se oulike verlowing fotosessie wat die talentvolle Jana Marnewick Photography afgeneem het.

_1007_1008 _1009 _1010 _1011 _1012 _1013 _1014 _1015 _1016 _1017 _1018 _1019 _1020 _1021 _1022 _1023 _1024 _1025 _1026 _1027 _1028 _1029 _1030 _1031 _1032 _1033 _1034 _1035

Klik hier vir  diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ʼn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: