Pierre-André & Ingemari se oulike fotosessie

cp_0047

Pierre-André en Ignamarie het die oulikste fotosessie ná hulle troue gehad by die pragtige Anderland waar hulle ook hul troue gevier het. Die tema van hierdié fotosesie vat jou uit jou normale lewenstyl en sit jou in ‘n rustige atmosfeer gevul met baie liefde en mooi goed.  Hulle beveel die getroude lewe ten sterkste aan, dis regte ‘n voorreg om saam met die persoon te lewe vir wie jy so lief is.

Hul raad aan paartjies is: “Bid saam en bad saam.” Gaan kyk die pragtige foto’s wat deur Ian Odendaal geneem is hier onder.

cp_0048 cp_0049 cp_0050 cp_0051 cp_0052 cp_0053 cp_0054 cp_0055 cp_0056 cp_0057 cp_0058 cp_0059 cp_0060 cp_0061 cp_0062 cp_0063 cp_0064 cp_0065 cp_0066 cp_0067 cp_0068 cp_0069 cp_0070 cp_0071 cp_0072 cp_0073

Diensverskaffers:

Fotograaf: Ian Odendaal