Wit op Wit Trou Dekor

Ons deel vandag ‘n oorspronklike wit-op-wit gestileerde fotosessie met ons lesers. Ons het gebruik gemaak van verskeie wit dekor items en hier en daar iets goud en groen bygevoeg om bietjie kleur aan die prentjie te gee.  Hierdie soort tafelversiering is baie sag op die oog. Die rangskikkings is ook nie oor donderende en vorm deel van die neutrale kleure op die tafel.  Dié stylvolle tafel se dekor en blomme was noukeurig deur Leipzig  uitgesoek en Günther Schubert  was die fotograaf agter die kamera. Let daarop dat ons verskeie opsies, t.o.v versierings afgeneem het, só sal nie een tafel dieselfde lyk nie en maak dit dinge bietjie meer interessant. Die geel glase is beskikbaar by Poetry Winkels, die materiaal borde is van @home en die goue plekmatjies is van Entrepo. Dankie Eila Cakes vir die pragtige koek.


wit landtscap shoot_0002 wit landtscap shoot_0001wit landtscap shoot_0003 wit landtscap shoot_0004 wit landtscap shoot_0005 wit landtscap shoot_0006 wit landtscap shoot_0007 wit landtscap shoot_0008 wit landtscap shoot_0009 wit landtscap shoot_0010 wit landtscap shoot_0011 wit landtscap shoot_0012 wit landtscap shoot_0013 wit landtscap shoot_0014 wit landtscap shoot_0015 wit landtscap shoot_0016 wit landtscap shoot_0017 wit landtscap shoot_0018 wit landtscap shoot_0019 wit landtscap shoot_0020 wit landtscap shoot_0021 wit landtscap shoot_0022 wit landtscap shoot_0023 wit landtscap shoot_0024 wit landtscap shoot_0025


Diensverskaffers: