Wen luukse verblyf by Cultivar Gastehuis

– KOMPETISIE GESLUIT –

Cultivar Logo - Final

– KOMPETISIE –

 

Cultivar Guest Lodge Giveaway_0001


Een gelukkige Mooi Troues leser staan die kans om akkommodasie by Cultivar Gastehuis buitekant Stellenbosch te wen. Die prys sluit in verblyf in ‘n luukse kamer vir 2 mense vir een nag, enige dag van die week en sluit in ‘n warm ontbyt, koffie/sap en ‘n bottel Rooiwyn by aankoms. Lees meer oor Cultivar Gastehuis op hulle webtuiste. As jy wil deelneem aan die kompetisie volg die onderste stappe en wie weet miskien is jy die gelukkige wenner. Dankie ST Photography vir die mooi foto’s.


Cultivar Guest Lodge Giveaway_0002

VOLG DIE ONDERSTE STAPPE OM DEEL TE NEEM:

 

1. VOLG DIE ONDERSTE FACEBOOK BLADSYE:

 

   

2. DEEL DIE BLADSY MET JOU VRIENDE, MAKLIK, KLIEK OP DIE ‘SHARE’ KNOPPIE.

 

WEN

3. VUL DIE ONDERSTE VORM IN:

 

[wpgform id=’11701′]

TERMES EN VOORWAARDES:

 

  1. Jy moet al 3 die stappe volg.
  2. Die prys moet gebruik word voor einde Julie 2014.
  3. Onderhewig aan beskikbaarheid.
  4. Wenner moet Cultivar Gastehuis direk kontak om akkomodasie te boek.
  5. Wenner sal aangekondig word op 16 Junie 2014.
  6. Wenners sal lukraak gekies word.
  7. Mooi Troues is ‘n derde party en hardloop die kompetisie namens Cultivar Gastehuis.

 

Diensverskaffers:

Fotograaf: ST Photography