Swart & Wit Trou Inspirasie

Bruide hou van die idee van ‘n wit en swart kleurskema vir hul troue, dié twee kleure is immers elegant. Dit gebeur óók dat bruide soms versigtig is om die kleurskema te gebruik, omdat hulle bang is dit lyk nie stylvol genoeg nie.

Ons wys vandag vir jou hoe om ‘n wit en swart tema te gebruik, wat maklik is om bymekaar te sit, en nie oordonderend voor kom nie.

Mooi Troues het ‘n stileerde fotosessie gehad by die bekende Nantes Landgoed in Paarl. Floyers in the Foyer het hul kreatiewe hand geleen vir die blomme, die pragtige swart borde is van Mervyn Gers en die plekmatjies, swart kerstaander en waterhouer is van Entrepo .

Die “minder, maar beter” tema is fantasties. Anzel van White Kite Studio se skryfbehoeftes het baie mooi by die fotosessie gepas en laat die dékor meer formeel lyk. Jy hoef nie duisende rande se versierings op een tafel te sit om dit mooi te laat lyk nie

Dankie aan Günther Schubert vir die foto’s.

Swart Nanates - Mooi Troues_0002 Swart Nanates - Mooi Troues_0003 Swart Nanates - Mooi Troues_0004 Swart Nanates - Mooi Troues_0005 Swart Nanates - Mooi Troues_0006 Swart Nanates - Mooi Troues_0014Swart Nanates - Mooi Troues_0007 Swart Nanates - Mooi Troues_0008 Swart Nanates - Mooi Troues_0009 Swart Nanates - Mooi Troues_0010 Swart Nanates - Mooi Troues_0011 Swart Nanates - Mooi Troues_0012 Swart Nanates - Mooi Troues_0013  Swart Nanates - Mooi Troues_0015 Swart Nanates - Mooi Troues_0016

Diensverskaffers:

Fotograaf: Günther Schubert | Venue: Nantes Landgoed | Blomme: Floyers in the Foyer | Skryfbehoeftes: White Kite Studio | Borde: Mervyn Gers 
Waterhouer, kerstaander en plekmatjies: Entrepo 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *