Ligte Pienk Skryfbehoeftes

Invitation Gallery het vir ons vandag se fraai, sagte pienk skryfbehoeftes ontwerp. Pienk is altyd ‘n goeie kleur om te gebruik vir ‘n troue, veral as jy dit meng met ander kleure soos pers, oranje en groen.  Baie bruide dink hulle kan slegs pienk as tema gebruik, sou die troue gedurende die dag plaasvind en min wil dit deesdae gebruik omdat dit baie donderende kan lyk as dit nie reg gedoen word nie.  Mooi Troues, met behulp van Invitation Gallery, wys vandag vir julle skryfbehoeftes wat julle van plan sal laat verander.


Stationary_0001Stationary_0002